SceneLog
Wolhaar Stories poster

Wolhaar Stories

1983 1h 32m United States

Free on SceneLog — log in or create an account to track it.

Overview

Leon besluit om tant Lissie van Nommer Asseblief 'n streep te trek deur om hom voor te doen as 'n vryer wat reageer op haar advertensie in die "Opsitkers". Maar Lissie is nie meer op Overdorp nie. Haar suster is skielik oorlede onder verdagte omstandighede en die se wewenaar en Lissie erf die Royal Hotel of Helshoogte. Haar wewenaar-swaer probeer van Lissie onstlae te raak sodat hy en sy 'skelmpie' die lewe kan geniet. Lissie dink dit is Oom Fasie wat haar nog steeds terroriseer wanneer Leon haar bel. Sy onskuldige oproep laat hom kniediep beland in die gebeure op Helshoogte - met pogings tot moord, 'n vrouvermomde ontsnapte uit 'n gestig, 'n ou Italiaanse dokter wat meer weet van spagetti as spuitnaalde, 'n lyk waarvan niemand onslae kan raak nie; en 'n bielie van die Bosveld wat sy boelie teekom.

Comments

Be the first to comment.

Leave a comment

Your email won't be published. Comments are reviewed before they appear.